- This topic is empty.
Viewing 0 reply threads
Viewing 0 reply threads
Home › Forums › Prayer Requests › Marriage
Goeiemôre Lennard Fourie hier ek wil vir jou vra om te bid, my vrou Michele wil nou amper na 22jr van my skei, ek het agv hofsaak en stres op haar geskree en geraas en sy sê sy het genoeg gehad en wil nou skei ek het gegaan vir berading en het voor God bely, maar sy wil nie vergewe, ons 4 kinders nl. Simeon 16,Theandi 12,Bianca 8 en Josua 4 is verward en hartseer.